Escape ordinary at Lynnwood Bridge Shopping Centre. Conveniently situated on Lynnwood Road, close to the N1 highway, the centre offers an experience like none other in Pretoria. An extraordinary mixture between exclusive stores, entertainment and dining, Lynnwood Bridge Retail promises to bring customers back time and again.

Die werk is interaktief en nooi kinders uit om op die lê-ende donkie te speel. Daar is 'n dieper betekenis daarin opgesluit. Op die oppervlak dui dit 'n "gesuggereerde boks" aan op elke beeld. Vanaf die staande na die lê-ende donkie word die oppervlak meer verfyn, soos die buitekant van die boks verander. Die beelde word eers in klei gemodelleer en daarna as 'n klont (gestampde grond) vervaardig.

 

Die grond word die gegote brons oppervlakte wat stelselmatig gladder en meer gedefinieerd raak. Dit klink ingewikkeld maar die beelde sal dit illustreer. Ek sal nie nou in diepte van die filosofie van die werk ingaan nie, maar om 'n paar idees uit te lig. Ek werk tans met grond as medium om die werk 'gegrond te maak' of 'grond toe te bring' (aards), "grounding it" dit is in teenstelling met die oor intellektualisering van die visuele kunswêreld. Die oorbeklemtoning van soveel goed wat nie belangrik is nie.

For your convenience, our stores are open for trade during the following hours:

Monday - Friday

Saturday

Sunday

Public Holiday

 

Bridge Gate Hours

9am - 6pm

9am - 5pm

9am - 3pm

9am - 3pm

 

7am - 10pm

OPERATIONAL HELPDESK (24 Hrs): 012 472 9600

Owned & Managed by:

Marketed by:

ABOUT THE MALL

NEWSLETTER

HOME

STORE LISTING

© Lynnwood Bridge 2017 | Website by

It's Called Digital